Kuier

Kerswense VAN PLAASLIKE CELEBS

Die jaar 2021 was ’n moeilike een vir so baie van ons, maar ten spyte van al ons verlies en seer, het ons steeds so baie om voor dankbaar te wees. Plaaslike sterre deel hoe hul jaar was en wat hul Kerswense is.

“Die afgelope twee jaar het ons beproef en uitgedaag. Vir sommige het dit gebreek. Hierdie Kersfees is anders. Daar is miskien ’n leë plek by die tafel waar jou geliefde se warmte daai plek en jou hart voorheen vol gemaak het. Hierdie Kersfees beteken miskien dat jy‘a new way of being’moet aanleer of dat jy moet afskaal en groot opofferings moet maak. Moenie moedeloos word deur hierdie Kersfees te vergelyk met ander jare nie. ‘Change

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related