Huisgenoot

5 GROENTE-RESEPTE

Groente speel deesdae ’n ál belangriker rol op ons kostafels en is definitief nie meer die “toekos” van destyds nie. Ek is gek oor enige groente, van pampoen en spinasie tot tamatie en eiervrug.

1. GEBAKTE AARTAPPELS MET GREMOLATA

Op my grootwordplaas is daar onder meer met aartappels geboer en ons moes gereeld langs die sorteertafel inval. Saam met Sondae se braaiboud was daar altyd braai-aartappels, ’n hele skottel vol, en my broers het dit verorber. Hier maak ek dit vars met suurlemoen en pietersielie oorgesprinkel.

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 20 MINUTE

GAARMAAKTYD: 40 MINUTE

AARTAPPELS

◆ 1 kg baba-aartappels◆ sout◆ 4-6 knoffelhuisies, fyngedruk◆ 80 ml (⅓ k) olyfolie◆ skil◆ sap van 1 suurlemoen◆ 60 ml (¼ k) gekapte vars pietersielie◆ ekstra olyfolie (opsioneel)◆ seesoutvlokkies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks