Huisgenoot

Smul aan souttert

PATATTERT

Soutterte se basis is meestal uie. Patat en ui werk goed saam in hierdie souttert.

GENOEG VIR 6 MENSE BEREIDING: 30 MIN. GAARMAAK: SOWAT 60 MIN.

VULSEL

◗ 500 g oranje patats, skoongeskrop en in skywe gesny
◗ olie
◗ sout en peper
◗ 2 uie, in ringe gesny
◗ 30 ml (2 e) suiker
◗ 30 ml (2 e) wit balsemieke of appelasyn
◗ 125 ml (½ k) romerige natuurlike
◗ jogurt
◗ 125 ml (½ k) volroommelk
◗ 4 eiers
◗ klaargaar broskors (sien resep by groentetert op bl. 31)
◗2 wiele fetakaas
◗ ’n paar takkies tiemie

Voorverhit die oond tot 180 °C.

1 Vulsel Plaas die patats in ’n oondpan, giet ’n bietjie olie oor, geur met sout en peper en oondbraai tot sag.

2 Verhit ’n bietjie olie in ’n pan en braai die uie tot sag, sprinkel die suiker oor en braai tot gekaramelliseer. Sprinkel die asyn oor en geur met sout en peper.

3 Klits die jogurt, melk en eiers saam; geur met sout en peper.

Sprinkel die uie in die gaar broskors, pak die patats bo-op en giet die jogurtmengsel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related