Huisgenoot

5 KOEKIE-& SOETGOEDRESEPTE

1. SJOKOLADE-KLAPPERBOLLETJIES

LEWER 20-30 BOLLETJIES

BEREIDING: 10 MINUTE

BAKTYD: 20 MINUTE

◆ 70 g kakao
◆ 200 g versiersuiker
◆ 300 g fyn klapper
◆ ’n knippie sout
◆ 5 ml (1 t) vanieljegeursel
◆ 4 eierwitte, effens geklits

Voorverhit die oond tot 160 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.

Plaas al die droëbestanddele in ’n bak en meng goed. Voeg die vanieljegeursel by. Voeg die eierwitte bietjie vir bietjie by en meng liggies tot goed gemeng. Druk met die hand bymekaar tot ’n deeg vorm. Skep hopies met ’n roomyslepel of ’n 15 ml-maatlepel ver uitmekaar op die bakplaat. Bak 15 minute of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related