Huisgenoot

JOU STERRE

BOOGSKUTTER

22 NOVEMBER – 20 DESEMBER

Dit is ’n skitterende week vir jou, en jy sal waarskynlik aan die middelpunt van dinge wees. Met dié dat die son en die slim Mercurius in jou teken saamwerk, kan jy met briljante idees vorendag kom en die kans kry om jou sê te sê. As jy dit alles goed benut, kan dit ’n tyd wees vir verhoudings herstel en nuwe bondgenootskappe bou. Empatie sal baie doen om jou insig en begrip oor moeilike mense te gee. Dink jouself in hulle skoene in en doen jou bes om die vrede te bewaar.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 37, 39, 43, 38,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related