Huisgenoot

RAM SOEK RUS

Ram vir ’n Rus word van 20 Oktober af op Woensdae om 20:00 op VIA (DStvkanaal 147) uitgesaai.

PROBEER die volgende sê: “ …”

Onmoontlik om die lettertjies te lees? Dis Russies vir “ek is lief vir jou”.

Sal een van die Suid-Afrikaanse manne wat van vandeesweek af voor die kameras na Russiese skoonhede vry eindelik by haar dié woorde hoor?

Miskien, want dié keer kom pronk Kupido al die pad uit die land van wodka, borscht en die Kremlin hier op eie bodem op die kassie.

Dan al weer ’n nuwe maatsoekreeks? vra jy. Wel, ja – maar een soos jy nog nie tevore gesien het nie!

Want die manne wat kykers in dié program gaan leer ken, vry nie na plaaslike vroue nie.

Hulle span hul nette sommer baie wyer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related