Huisgenoot

WIL VENSTER OP SEUN SE LEWE HÊ

V Harde woorde het geval tussen my en my kind wat in ’n ander stad werk. Hy wil nie verstaan dat ek in die covid-19- tye ’n werklike vrees het wanneer ons groet dat ons mekaar nie weer gaan sien nie. Al is ek hoe versigtig en is ek reeds ingeënt, bly dit in my agterkop. Ek wil hom nie terughou of geleenthede vir hom belemmer nie, maar ek wil darem weet hoe sy lewe vorentoe werk. Ek soek nie daaglikse besonderhede nie, maar ek sou graag ’n venster op sy lewe wil hê. Dit voel of ons gesin uitmekaarval.

L op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related