Huisgenoot

DIE DONKER KANT VAN EMIGRASIE

DAAR is ’n woord vir die seer wat daar in die verte in jou binneste kan kom sit nadat jy byna als wat jy ken en liefhet, moes groet.

“Emigrasiedepressie”. Dis die verlange na jou mense; die verlange na jou land; die verlange na die lewe wat eens joune was. En dinge is so anders as wat jy gehoop het dit sou wees.

Vir baie Suid-Afrikaners wat besluit om te emigreer bring dit wat hulle glo ’n uitkoms sou bied – die belofte van ’n nuwe toekoms in ’n land met minder uitdagings – soms ’n soort seer wat lank net nie wil wyk nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related