Huisgenoot

DRIE ROKKE VIR ADÈ

DIT was die één glansryke skepping waarin ons Adè van Heerden nog nooit gesien het nie. Nie op haar kroningsaand in 2017 as die nuwe Mej. Suid-Afrika nie; ook nie op die verhoog by die Mej. Wêreld-kompetisie of by enige ander glansgeleentheid het die donkerkopskoonheid al ooit in ’n wit rok verskyn nie.

Nee, sy het besluit om daarmee te wag tot haar troudag. En toe daardie dag eindelik op Vrydag 8 Oktober aanbreek, slaan sy nie net die asem weg in een nie; sy dra sommer drie wit trourokke.

In ’n skepping van tulle en sy wat met pêrels en kristalle geborduur is, stap Adè (30) haar bruidegom tegemoet op hul Bosveld-bruilof by die luukse Mdluli Safari Lodge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related