Huisgenoot

HEERLIKE HUISKOS

TIKKA MASALA, OP MY MANIER

GENOEG VIR 6 MENSE

BEREIDING: 20 MIN.

GAARMAAK: 47 MIN.

In April 2009 verloor ek my eerste werk nadat ek klaar studeer het. Ek was net vir ses maande by Woolworths se tydskrif TASTE aangestel toe die maatskappy poste verminder, en laaste in, eerste uit! Ek reken toe dis die einde van my lewe. Wilmer Müller besluit toe basta met die negatiewe houding: Ek en jy gaan Londen toe sodat jy die wêreld kan sien. Daar geland, het ons by ’n klein pub gaan eet. Ek het tikka masala op die spyskaart gesien en bestel. Daardie vakansie het my kop verander en kort daarna my lewe. Wanneer ek tikka masala maak, onthou ek dadelik daardie vakansie.

◗ 45 ml (3 e) olyfolie
◗ 1 ui, fyngekap
◗ 2 knoffelhuisies, fyngekap
◗ 30 ml (2 e) geroosterde masala
◗ 30 ml (2 e) komynsaad
◗ 20 ml (4 t) fyn koljander
◗ 20 ml (4 t) vinkelsaad
◗ 6 kardemompeule, oopgebreek
◗ 1 x 400 ml-blik klappermelk
◗ 1 x 400 g-blik tamatiepuree
◗ 6 hoenderagterkwarte (boud en dy)
◗ sout en vars gemaalde swartpeper
◗ 1 x 410 g-blik botterbone, gedreineer
◗ ’n hand vol vars koljander, fyngekap
◗ 100 g (110 ml) botter

VIR VOORSIT

rys, poppadums en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks