Huisgenoot

GRYS ANATOMIE

DR. JOHN CALLAGHAN (95), OOR-NEUS-EN-KEELSPESIALIS

‘EK HET verlede maand my 95ste verjaardag gevier. Ek is geseënd om steeds as ’n oor-neus-en-keelspesialis te kan praktiseer. My praktyk is in die Pretoriase middestad by die Mediclinic Medforum-hospitaal.

Baie pasiënte lyk effens onkant gevang as hulle besef ek is al 95 jaar oud, maar ek stel hulle sommer gou op hulle gemak. Ek sien al die kleinkinders van sommige van my pasiënte.

Ek kan nie onthou waarom ek ’n dokter wou word nie – dit was gans te lank gelede; ek is al vir meer as 70 jaar ’n geneesheer.

Ek het op ’n plaas in Zeerust grootgeraak. Ná

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related