Kuier

SIELSKOS MET ERNUSTA HELP ANDER MENSE BLOM

k het die laaste ruk groot veranderings in my lewe gehad en het opnuut besef niks hiervan sou moontlik wees as dit nie was vir mense wat oor my pad gekom het en die nodige saadjies geplant het nie. Ek is ook netso dankbaar vir mense wat potensiaal in my gesien het, toe ek dit nie eens self besef het nie. Daarom glo ek vas“one must pay it forward,”want jy weet nooit hoe jy iemand se lewe kan verander deur net hardop te sê:“Jy het so baie potensiaal”nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related