SARIE

AS jaloesie DIE LIEFDE VERNIETIG

Die wortels van ongesonde jaloesie lê in ’n ander emosie: Vrees . . . Jy tree uit selfbeskerming op
Anri van den Berg

Die groenoog-monster het al baie verhoudings vernietig. Maar jaloesie is nie altyd sleg nie. Daardie vlietende onsekerheid of kommer herinner ons daaraan dat ons nie ons lewensmaat as vanselfsprekend moet aanvaar nie. Dit kan weer nuwe lewe in die liefde sit . . .

Ongesonde jaloesie, daarenteen, wyk nie en kan ontaard in impulsiewe, obsessiewe gedrag wat deur paranoia gevoed word. Dit kan later selfs tot fisieke, verbale en/of emosionele mishandeling lei, sê Anri van den Berg, spesialiswelweesberader van die Vita Nova-beradingsentrum in Pretoria-Oos.

In kort: Gesonde jaloesie bou ’n verhouding, ongesonde jaloesie breek dit af.

Anri en dr. Elize Morkel, kliniese en voorligtingsielkundige van Somerset-Wes, ontleed twee lesers se briewe hieroor.

Linda SE VERHAAL*

“Linda het lank met my broer Piet uitgegaan. Sy was sy ideale vrou – aantreklik en sportief. Maar sy was besitlik. In alle billikheid teenoor haar, hy wás huiwerig om te trou en dit kon haar onseker laat voel het. Sy sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Só Oulik! Opvreetbaar Skattig!
Die Barbie-fliek is deurweek met pienk en blinkertjies, besaai met linte, harte en polkakolle: ’n Heelal van skatlikheid. As jy die internet moet glo, is die oulikste ding in die fliek egter nie die gelyknamige heldin nie. Dis haar maat, Ken. Margot
SARIE8 min read
ODELLE DE WET Asem In... Asem Uit
Sy kan haarself soos ’n pretzel knoop. Lank en atleties doen sy dit boonop met swier, grasie – dit lyk maklik, man! Odelle de Wet het met joga en meditasie begin as ’n manier om daagliks “vrede te probeer vind”. En só ’n teenvoeter te kry vir toneels
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo

Related