SARIE

Vroue VAN DIE wingerd

Mans oorheers nie meer die Suid-Afrikaanse wynbedryf nie. Die afgelope sowat twintig jaar tree al hoe meer vroue na vore, en vandag maak hulle nagenoeg 50% van wingerdbou-en-wynkundestudente uit. Vroue in die wynbedryf skrik nie vir lang ure, pype rondsleep, wingerde snoei, of selfs vurkhyser bestuur nie. Sommige klim sommer self in die tenk of vat en maak skoon.

Die gehalte van die wyn wat hulle maak, is ’n bewys van hul bydrae tot die wynbedryf, sê André Morgenthal, bestuurder van die Old Vine Project en medebestuurder van Agulhas Wine. Hy is al 25 jaar in die bedryf.

“In ons bedryf beteken die woord ‘vroulik’ sterk, kompleks en oortuigend. Vroue is tans nog in die minderheid, maar is mededingend en ambisieus,” sê hy.

Die vrouewynmakers met wie SARIE gepraat het, sê hulle gee baie aandag aan detail. “Mans is meer go-with-the-flow. Ons benadering is ook sag en empaties.”

Of jy jonk of oud is, jou ras, en of jy ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related Books & Audiobooks