SARIE

BRIEF AAN HARRY & MEGHAN SE LILIBET WEES EERSTE AL WAS JY TWEEDE

Liewe Lilibet Diana Mountbatten-Windsor, of kan ek maar sê Lili? Nie prinses Lili nie, want jou oupa Charles wil mos glo die koninklike kring verklein wat uit die souspot skep. O, Megs, jou ma, was briesend. Hell hath no fury like a mother scorned, nè? En oupa Charles sit natuurlik self met sy blaker in die botter.

Nou ja, liewe Lili. Hoe breek ek die nuus? Of jou ouers nou is, of nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related