Kuier

Wenke wat werk

WENK GESOEK

Hoe verwyder ’n mens beetvlekke van jou hande af? ANONIEM

ANTWOORD

Beet is so ’n wonderlike en gesonde groente. Die enigste nadeel is die pienk-rooi vlekke wat dit op jou vingers agterlaat. Gelukkig is dit baie maklik om te verwyder. Maak só:

• Sny ’n suurlemoen in die helfte. Staan oor die kombuiswasbak en druk die suurlemoensap uit op jou vingers. Vryf die sap tussen jou hande en laat dit in die wasbak drup. Spoel jou hande af. Herhaal die proses tot al die vlekke verdwyn. Jy kan ook jou hande in ’n bakkie suurlemoensap vir twee minute week en dit dan was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related