Weg! Platteland

Dinge virjou dagboek*

NOORD-KAAP

Richmond-boekefees

28-31 OKTOBER

Boekeliefhebbers kan weer uitsien na ’n uitgebreide letterkundefees, bekend as “Boekbedonnerd”. Nie net sal daar plaaslike én internasionale skrywers wees nie, maar die kunsgalery Modern Arts Projects wys ook die werk van topkunstenaars. Die fees word afgesluit met “Agterpaaie”, wanneer skrywers en lesers die Karoo grondpad langs verken.

Kontak

richmondnc.co.za

pcbaker@pcbaker.co.za of ddavid@uwc.ac.za

NOORDWES

Sanctuary-boekefees

KLERKSDORP

4-7 NOVEMBER

Die Sanctuary-boekefees beloof om lees en skryf weer lekker te maak. Vanjaar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related