WAT DIE HART VAN VOL IS
Jul 30, 2021
3 minutes
DEUR JO-ANNE WALSH
Hospitaalbed, stilte, bekommerde uitdrukkings, sugte, onsekerheid oor die dag van môre. Dis nooit lekker om in ’n hospitaal opgeneem te word nie. Dit gaan gewoonlik gepaard met baie spanning, want jy weet nooit wat om te verwag nie. Dit was wat ek nou onlangs ervaar het.
Ons vroue is soms baie nalatig as dit by ons eie gesondheid kom. Ons is so besig om na die familie om te sien dat ons in die proses onsself
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days