Finweek - Afrikaans

Bestuur die kantoordinamika van die hibridiese werksplek

die hibridiese werksplek – ’n mengsel van in-die-kantoor- en afstandswerkers – laat mense toe om te kies waar hulle wil werk. Vir leiers beteken dit egter ‘n nuwe magsdinamika in die werksplek.

Dit is byna onvermydelik dat magswanbalanse sal ontstaan, wat nie vanself opgelos sal word nie, sê William Elliot, stigterdirekteur van ActionCo en uitvoerende afrigter asook geregistreerde sielkundige.

“Dit gaan nie oor of jy ’n regverdige leier is en of daar ’n goeie maatskappykultuur is nie, dit is belangrik om die nuwe magsdinamika te hanteer wat in opgedeelde spanne ontstaan, want dit kan vinnig tot werklike of vermeende onregverdigheid of vooroordeel lei as dit nie hanteer word nie.”

▸Die sielkunde

Mense wat verkies om tuis te werk, hetsy uit vrees of weens bepaalde omstandighede, kan gou “geoordeel” voel. Die persepsie kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related