Huisgenoot

TUIS, KANTOOR OF IETS TUSSENIN?

GEEN spitstydverkeer nie, om in pantoffels te kan werk en om sélf jou werkdag te bestuur. Maar ná maande van tuis werk moet jy dalk nou weer binnekort voltyds op kantoor wees. En al was dit voor die covid-19-pandemie dalk vir jou alledaags, klink dit nou skielik na ’n byna ondenkbare vooruitsig.

Wat aanvanklik met die uitbreek van die pandemie en inperking ’n nuutjie was – om permanent van die huis af te kan werk – het gou vir baie mense die nuwe norm geword. Maar met die infeksiekoers wat danksy inentings stelselmatig begin daal, het baie kantore oor die afgelope paar weke weer begin oopmaak – en heelwat werknemers word nou deur hul werkgewers gevra om terug te keer kantoor toe.

Hul navorsing wys egter dit gaan baie moeilik wees om alle werkers weer voltyds terug by die werkplek te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related