Kuier

WIL BY HUIS WERK

Werk van die huis af pas Tamsin Loots*, ’n 27-jarige rekenmeester van Pretoria, soos ’n handskoen. Daarom dat sy glad nie daarin belang stel om terug te keer na ’n tradisionele werkomgewing nie.

En dit geld nie net vir haar nie. Baie van haar kollegas voel dieselfde, en dis ’n tendens wat wêreldwyd waargeneem word.

Gelukkig isTamsin-hulle in die posisie dat hul werkgewer die geleentheid aangegryp het om hul werkmodel aan te pas.

Tamsin, wat gevra het dat haar regte naam nie genoem word nie, vertel haar werkgewer het hul hoofkantoor verruil vir ’n veel kleiner - en dus veel goedkoper spasie. Met die Covid-19-ramptoestand opgehef, kan hulle nou van verskillende opsies gebruik maak die min kere wat hulle wel moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra