Huisgenoot

HANTEER SÓ JOU KIND SE GEBROKE HART

JOU kind se hart is in stukke – en dit voel vir jou of joune óók vir haar kan breek. En dit omdat sy in die liefde verlaat is…

Natuurlik voel sy terneergedruk oor die einde van haar jong verhouding, en dit maak nie saak wát jy sê of doen nie, sy bly dink sy het die liefde van haar lewe verloor.

Jy’s skoon vies vir die een wat haar versaak het – en as jy kon, sou jy hom sommer ’n paar kwaai woorde toesnou…

Hoe gemaak as jou kind die heel eerste keer ’n seer liefdesteleurstelling moet verwerk? Wat doen jy, en wat moet jy liefs nie doen nie?

het onlangs berig oor die ma van ’n 13-jarige leerder van ’n laerskool in Potchefstroom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related