Kuier

DELTA VAL SA AAN

COVID-19 DELTA

Suid-Afrika gaan tans gebuk onder die derde vlaag van Covid-19 en dis amper meer vreesaanjaend as vroeër, want die Delta-variant, wat vir die eerste keer in Indië opgemerk is, saai verwoesting en niemand kan voorspel hoe erg dinge nog gaan raak nie.

Teen druktyd het dit woes gegaan in Gauteng, wat tans die meeste gevalle in Suid-Afrika tydens die derde vlaag het. Die skerp styging in die aantal positiewe gevalle het pres. Cyril Ramaphosa einde verlede maand genoop om die land na vlak 4 van die inperkings te skuif.

Hoewel SA se inentingsprogram aan die gang is, vind dit nie vinnig genoeg plaas nie en die grootste deel van die bevolking is nog nie ingeënt nie. Teen 5

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related