Finweek - Afrikaans

Wees die vuur, wens vir die wind

in die voorwoord van sy boek Antifragile sê Nassim Nicholas Taleb: “Jy wil die vuur wees en vir die wind wens.” Ons is nie seker of Kaapstad se brandweermanne dieselfde sou sê ná die verwoestende brande wat onlangs plaasgevind het nie. Die punt wat hy maak, is relevant vir ons in die finansiële markte, naamlik dat ons nie wil wegkruip vir onsekerheid, chaos en willekeurigheid nie, soos hy dit stel, maar dit wil omhels en daarby wil baat vind.

As ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related