Finweek - Afrikaans

Om water uit die niet te kan maak

krisisse lei dikwels tot onverwagte innovasies en dis juis in tye van nood wat mense met blink planne vorendag kom. Een so ’n plan vir ’n onderneming is in 2017 tydens die erge droogte in die Wes-Kaap gebore.

Brendan Williamson is vandag die uitvoerende hoof, wat tegnologie gebruik om water uit lug te maak en dit dan te bottel. Hy vertel dat met Dag Zero wat voor hulle (as Kapenaars) gelê het, moes hulle vinnig by die nuwe norm aanpas, water bespaar en natuurlik planne beraam.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related