Finweek - Afrikaans

Tegnologiebroeikaste en-versnellers

en les wat die geskiedenis ons leer, is dat innovasie die sleutel tot menslike voorspoed is. ’n Mens sou daarom gedink het dat innovasie voorop in regeringsbeleid sou staan. Ongelukkig is dit dikwels nie die geval nie. Trouens, soos Deidre McCloskey en Alberto Mingardi in hul boek The Myth of the Entrepreneurial State, ’n reaksie op Maria Mazzucato se gewilde The Entrepreneurial State, redeneer, is die staat dikwels eerder ’n hindernis as ’n hupstoot vir innovasie.

Die gebrek aan innovasie, ’n broeikas vir aanvangsondernemings. Hy het in Amerika, Europa, Afrika en Australië gewoon en gewerk en baie van dié stelsels in aksie gesien. Hoekom het broeikasprogramme in Afrika nog nie hul belofte gestand gedoen nie?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related