Huisgenoot

ONS LIEFDE BO ALLES OP DIE KASSIE

DIE dag toe hy sy hart op ’n mooi Amerikaanse toeris op sy tuisdorp aan die Wes-Rand verloor het, sou hy nooit kon dink dat hulle nou, vier jaar later, steeds op twee verskillende vastelande afsonderlike lewens sou lei nie – al het hulle intussen getrou en die ouers van ’n kleinding geword.

Nog minder sou Ronald Smith (32) kon droom dat hy en sy Amerikaanse vrou, Tiffany Franco-Smith (30), se liefdesverhaal vol struikelblokke miljoene TV-kykers van reg oor die wêreld week ná week voor die kassie vasgenael sou hou.

Al is hulle een van die gewildste paartjies in die Amerikaanse werklikheidsreeks , wat hier by ons op DStv se TLC-kanaal te sien is, sê Ronald die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related