Huisgenoot

MY WORSTELING MET DIE DOOD

NES haar karakter uit 7de Laan verdwyn het toe sy ná haar egskeiding werk gaan soek het as ’n sjef in Europa, het die aktrise Kristen Raath in 2018 van ons TV-skerms verdwyn.

Toe sy die sepie aan die einde van daardie jaar vaarwel toegeroep het, het sy groot planne gehad om meer te fokus op haar sangloopbaan, modelwerk en studie in rekenaarwetenskap aan Unisa. Maar ’n paar maande later het die veelsydige aktrise uit die openbare oog en selfs die sosiale media verdwyn.

“Ja, ek was stil, want net soos Amorey het ek toe net nie die emosionele kapasiteit gehad om te praat nie,” sê Kristen oor haar karakter wat tot haar skok

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related