JY BENODIG
• Glashouer Ons het ’n ou kershouer gebruik, maar jy kan enige glaspot gebruik – Consol-glasflesse en visbakke is ook gewilde opsies.
• Ek het een sakkie pienk en een sakkie grys klippies by die Crazy Store gekoop (R29,99 vir ’n 1 kg-sakkie.) Die klippies