Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Dheena Pillay

Skrywer, kunstenaar en meditasiefasiliteerder

Dheena Pillay, ’n boorling van Durban wat as grafiese ontwerper opgelei is en oor die jare onder meer vir Checkers, die ou SFW en SAB gewerk het, woon en werk sedert November 2020 op Tortoiseback waar hy in die toekoms graag van die kursusse en werksessies wil aanbied.

“Ek voel, wat hy in 2012 self uitgegee en in 2017 herdruk het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related