Weg! Ry & Sleep

Gyseldrama om die kampvuur

Ons ken die mense eintlik net van sien, maar aan die begin van die jaar hou my kind se skool ’n piekniek op die rugby-veld en ons, mooi getrou aan Covid-19-regulasies, gooi ons kombersie 2 m van hulle s’n af oop. Ons dogter en hulle seun verskil ’n jaar, en ons het nog nooit regtig met mekaar gekuier nie.

Maar dit is die doel van die skoolpiekniek: om ’n bietjie met die ander ouers te meng. En dit is toe presies wat ons doen.

Kort voor lank is ons lekker aan die gesels, en toe ek vir buurman vertel wat ek vir ’n lewe doen, raak hy kinderlik opgewonde. “Ons moet gaan kamp!” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die kobra. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n po
Weg: Ry & Sleep8 min read
Montagu Mág Maar!
Wie sou ooit kon dink jy sal so lekker in ’n appelkoosboord kuier... Ja, dit is presies wat die Montagu-woonwapark is – of dan eerder 33 jaar gelede was toe die eienaar, Antonette Kotze, ’n plasie op dié skilderagtige Bolandse dorp op ’n veiling geko
Weg: Ry & Sleep3 min read
Dis Tyd Vir ’n Huistent
Om met ’n tent te kamp het maar sy uitdagings, veral as ’n klomp mense saam probeer ontspan. En meer as een tent langs mekaar én dan nog ’n gazebo kan in ’n oogwink ’n groot trek veroorsaak wat pakplek in jou voertuig opslurp. Sommige kampplekeienaar

Related