Huisgenoot

SKEITYD IN DIE GRYSHEID

HULLE het skynbaar alles gehad: ’n sterk huwelik, drie kinders, genoeg geld om te koop wat hul hart begeer en ’n filantropiese stigting wat vir hulle ’n doel gegee en respek besorg het.

Die wêreld was dus geskok toe Bill en Melinda Gates aankondig hulle kan hul huwelik nie meer maak werk nie. Wat? Nie eens hulle nie? Ná soveel jare saam?

Maar die Gates-egpaar volg die weg wat ál meer pare volg. Hul egskeiding het almal dalk verbaas, maar die twee is nog ’n voorbeeld van ’n neiging van mense wat later in hul lewe skei. Die tendens het so toegeneem dat ’n frase geskep is om ouer ekse te beskryf: die “silver splitters”.

Met dié dat ál meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related