Huisgenoot

SA SE EIE CHUCK NORRIS

'NMENS sien die intense konsentrasie op die gesig van die man agter die stuurwiel. Hy lyk strak maar kalm. Dan, voor jy sien hoe die gepantserde ruitglas langs sy gesig bars, hoor jy die geluid van outomatiese geweervuur: Bap-bap-bapbap… !“F*k jou,” swets die bestuurder op die skieter terwyl die oë van sy gewapende passasier ál groter rek.

So begin die ysingwekkende video van ’n mislukte transitorooftog op die N4-snelweg in Pretoria wat die wêreld aan die gons het oor Leo Prinsloo (52), ’n voormalige lid van die polisie se taakmag. Die volgende paar minute wys die transitovoertuig se kajuitkamera hoe Leo sy gepantserde Land Cruiser-bakkie gebruik om die aanvallers se voertuie van die pad te probeer dwing. Die rowers trek hul dubbelkajuitbakkie dwars oor die pad. Een klim uit met ’n AK-47-aanvalsgeweer, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related