Avontuur Afrika

Land Rovers in LIMPOPO 'n reis van Kameraadskap

Die Bundutec Defender Trophy is 'n familie-georiënteerde landreisgeleentheid, gebore uit die liefde vir Land Rover Defenders, die buitelewe, kamp in die wildernis en die verkenning van Suider-Afrika saam met mede-entoesiaste.

Nou wat van die kompetisie deel dan, hoor ek jou vra. Hierdie element is basies 'n daaglikse vraelys om kennis oor die plaaslike fauna en flora, kultuur en, natuurlik, interessante feite oor die ikoniese Land Rover Defender te toets. Aan die einde van die reis word die span met die hoogste telling dan as wenners aangewys. Maar, soos een van die deelnemers van die 2021-geleentheid deur die Groot Limpopo-oorgrenspark opgemerk het: "Almal is 'n wenner op die Defender Trophy!".

So gepraat van dié jaar se geleentheid. Die organiseerders moes die aanvanklike 2020-reis kanselleer weens die wêreldwye pandemie wat uiteraard ‘n groot teleurstelling was. Hierdie vertraging het egter onverwagte positiewe gevolge opgelewer. Limpopo is geseën met 'n rekord reënvalseisoen en behalwe dat dit die hardnekkige droogte uiteindelik gebreek het, is paaie en roetes weggespoel en klein stroompies het verander in klein riviere… Wat meer kon voor gevra word om ‘n uitdagende, maar tog lekker geleentheid te kon aanbied!

Die uitdagings was gesleep word. Om hierdie dag se uitdagings verder te beklemtoon het Jacques en Sandra Fox opgedaag met 'n geblaasde turbo op hul 2003 Td5 (wat 521 000 km op die klok het). Hierdie was? eerste vir die -geleentheid wat nou al vir 14 jaar aangebied word (2004-2013, 2016-2019 en 2021).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related