Huisgenoot

‘BLAAR’-GEDROG

DAAR is min geitjies so bisar en fassinerend soos die wimperblaarstertgekko. Min mense het hulle al in hul natuurlike habitat gesien, want hulle is meesters van kamoeflering. Dié geitjies lyk immers presies soos blare!

NAAM

Wetenskaplikes noem die outjie Uropla. is Latyn vir “plat stert”. beteken “onwerklik”. In die volksmond word die gekko soms “satanies” genoem vanweë die horingagtige uitsteeksels bo sy oë. Sommige het ook rooi oë.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related