TV Plus Afrikaans

Brein teen spiere

Wanneer twee mense nie ooreenstem nie, is dit goed om ’n bemiddelaar in te roep. Of op ’n tipiese Hillside-manier ’n armdrukoorlog te verklaar! Dis tyd om te wed wanneer Marko (Francois Lensley) en Rickus (André Lotter) hul spiere inspan in ’n stryd om gehaltetyd saam met die jong Thomas (Vian Singleton) deur te bring.

Die ouens is dol oor Thomas en hulle is gretig om ’n vakansie net vir mans later vanjaar saam met hom (Reandi Grey, Liz in Legacy, 2020-nou, sien bl. 29) se seun, Thomas, om te sien (terwyl sy van die skerm af in ’n koma is), en ek dink albei wil uiteindelik kinders hê. Dit is dus ’n behoefte aan vaderskap om ’n pa-seun-verhouding met hom te bou,” verduidelik André. Maar ná lang besprekings, is dit duidelik die mans gaan nie saamstem oor wie Thomas met vakansie gaan neem nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related