Huisgenoot

PANDEMONIUM IN INDIË

MENSE wat op straat vir suurstof bedel. Ander wat op hospitale se voorstoepe sterf omdat daar nie meer beddens beskikbaar is nie. Parkeerterreine wat in tydelike hospitale omskep word om meer pasiënte te huisves. Lyke wat in hope buite krematoriums veras word omdat daar nie meer plek binne vir die dooies is nie.

Dalk onthou jy nog die doemprofeet-scenario’s wat party mense ’n jaar gelede voorspel het as covid-19 onbeheers deur die wêreld sou woed. In Suid-Afrika is ons tot dusver genadiglik dié lot gespaar.

Maar in Indië, die land met die wêreld se naasgrootste bevolking,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related