Kuier

SMUL & SMILE!

Toe Shahieda (42) en Faried Petersen (44) van Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte verlede jaar in die hartjie van lockdown ’n ice-creammasjien gekoop het om ’n bietjie soet gedurende bitter tye te versprei, sou hulle nooit kon raai watter verskil dié masjien in hul gemeenskap sou maak nie!

Wat begin het as ’n projek om aan die gemeenskap terug te gee, het nie net oornag ontaard in ’n volwaardige besigheid nie, maar ook vinnig die middelpunt van die gemeenskap en veral die kinders se lewens geword. Wie sou kon dink dat ’n ice cream-masjien ’n gemeenskap sou verander? Een kind, een roomys per slag!

Dit is ’n skaam Shahieda wat vertel hul besigheid is ’n bewys communities soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related