Huisgenoot

LAASTE RUS – OP SÝ MANIER

IN DIE dae ná haar man se dood is sy dikwels as stoïsyns beskryf. Koningin Elizabeth is ’n vrou wat die kuns vervolmaak het om haar emosies in bedwang te hou.

Tog het die 95-jarige weduwee se gemoed so vol geskiet tydens die begrafnis van haar wederhelf van 73 jaar dat sy nie anders kon as om ’n traan weg te pink nie.

Een troos vir haar is dat sy prins Philip se laaste wens vervul het – vir ’n begrafnis met min fieterjasies, maar met ’n duidelik militêre stempel vir dié eertydse vlootoffisier.

Prins Philip het op Vrydag 9 April in die ouderdom van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related