Avontuur Afrika

Op brood en water allen… Dalk net, bokkie

NJaar gelede het ek op my blog geskryf dat ek beplan om die 21 dae van inperking alleen met my twee honde te spandeer. Dit was natuurlik nog in die begin, toe dit nog oulik was om ons #lockdownlife met die wêreld te deel… Dis nou wat voel soos #dag7043 van ‘n vorm van inperking en ek is nou verlief… Maar as ek terugkyk na daardie bloginskrywing het min ander dinge eintlik verander

Ek hou amper net soveel van eet as wat ek van kook hou, maar daar is ‘n paar dinge wat ek glad nie eet nie. Een daarvan is gewone brood. Daar is niks verkeerd daarmee nie – ek persoonlik hou net nie daarvan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klink 'n glasie
Ek is nie ‘n groot drinker nie, maar daar is sekere geleenthede wat ‘n mens graag met ‘n alkoholiese ietsie wil vier. Indien jy – soos ek – nie veel sin aan sterk drank het nie, maar steeds die feestelikhede wil meemaak kan jy altyd iets soet en lekk
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related