Huisgenoot

Die note van krieket

SY MOND is droog soos die Kalahari. Jonathan Fourie lê in kamer 126 van die Fair-mount-hotel met sy oë wawyd oop, al is dit ná twaalf, omdat hy die volgende dag sy toetsbuiging vir die Proteas gaan maak teen die magtige Australië.

Hy is opgewonde maar angsbevange. Wat as die oomblik te groot is vir hom en hy nie die merk kan haal nie?

Nee, so gaan hy beslis nie aan die slaap raak nie. Hy besluit om buite op die balkon te gaan staan om vars lug te skep.

Haar ore pyn en verkalk haar gedagtes. Lucile van Rensburg lê in kamer 127 van die Fairmount-hotel met haar oë wawyd oop, al is dit ná twaalf, omdat sy weer ’n optrede gehad het wat die skare in vervoering gehad het. Haar kragtige stem het die mense en haar weer op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related