Huisgenoot

MY PLEKKIE BY DIE SEE

JY SIEN geen teken van die somber vrou met die wêreld se laste op haar skouers toe Marguerite van Eeden die veiligheidshek van haar woonkompleks in Kaapstad oopgooi nie.

Anders as haar karakter in die nuwe kykNET-drama Afgrond is die aktrise die ene energie, kwinkslae en grappies terwyl sy rats met die trap na haar woonstel optrippel. Hier staan die reusevensters op dié windstil, snikhete somerdag wawyd oop. Dit kyk uit op Seepunt – die bedrywige, kosmopolitaanse buurt waar sy haar verlede jaar kom vestig het om ’n nuwe hoofstuk in haar lewe aan te pak.

Die see is so te sê op die voorstoep van haar nuwe tuiste, waar Marguerite verlede November ingetrek het. En al is die water van die Atlantiese Oseaan ysig, durf sy dit se karakter Hannelie, ’n regsassistent wat deur haar bestuurder seksueel mishandel word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related