Landbouweekblad

Kies quiche vir ete

Diep quiche met gekaramelliseerde uie, tamatie en kaas

■ 1 hoeveelheid broskorsdeeg (sien “kassie” op bladsy 75)
■ 3 groot uie, dungesny
■ 45 ml botter
■ ’n Skeut olyfolie
■ ’n Skeut water
■ 30 ml vrugteblatjang
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ 500 g kersietamaties
■ 250 ml gerasperde cheddarkaas
■ 30 ml vars pietersielie, gekap
■ 1 hoeveelheid eiervla (sien “kassie” op bladsy 75)

Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer of bespuit ’n dieperige losboomquichepan van 20 cm en voer met die deeg uit. Volg die metode in die “kassie” op bladsy 76 om die deeg blind te bak.

Terwyl die deeg bak, braai die uie stadig in die botter en olyfolie tot goudbruin. Voeg ’n skeut water by, bedek en laat stowe stadig vir ongeveer 10 minute. Roer die blatjang by en skep uit in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related