Tuis

Uit ’n neutedop

Varkschnitzels met n neutkors

Neute gee die allerlekkerste knars aan die krummellaag van hierdie vrolike, vinnige aandete.

Genoeg vir 4  Bereidingstyd: 20 minute  Gaarmaaktyd: 10 minute

 800g varkfilet, silwer membraan afgesny
 125ml meel
 5ml gerasperde suurlemoenskil
 2 eiers
 100g droë soutbeskuitjies, gekrummel
 125ml gemengde neute, gekap
 30ml gerasperde parmesaankaas
 olyfolie vir vlakbraai
 ’n groot klont botter
 patatkapok en koolslaai vir voorsit

1 Sny die vark in 8 ewe groot stukke en kap elkeen versigtig met ’n vleishamer plat om schnitzels te vorm.

2 Meng die meel en suurlemoenskil in ’n bakkie (geur met sout en peper). Klits die eiers saam in ’n tweede bakkie en meng die beskuitjiekrummels, neute en kaas in ’n derde bakkie.

3 Doop die schnitzels een vir een eers in die meel, dan in die eier en laaste in die krummellaag.

Verhit ’n ruim skeut olie en ’n klontjie botter in ’n groot pan en braai die schnitzels in twee sarsies oor matige hitte tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related