GENERASIE Z RYP VIR ‘SUIWEL SE STORIE’
Feb 19, 2021
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO: LIBSTAR
Jong mense gee baie aandag aan produketikette en is goed ingelig oor voedingswaarde. Dit bied volgens ’n kenner aan die melkbedryf talle goeie geleenthede om “sy pragtige storie” te vertel.
Volgens me. Lauren Rheeders, strategiese beplanner van die kreatiwiteitsonderneming Fox P2, is die jeug begaan oor wat in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days