Landbouweekblad

DBV ‘soek bewyse’ teen skepe met vee

DIE stof het nog nie tussen die nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) en die lewendehawe-uitvoermaatskappy Al Mawashi gaan lê nie. Ten spyte van voortslepende hofaksie teen dié maatskappy (wat ’n waardevolle afsetpunt vir veeboere in veral die Oos-Kaap bied) het die DBV nou ook versoek dat hy toegelaat word om as “nie-partydige” waarnemer op Al Mawashi se skip die volgende verskeping mee te maak.

Manie meen hierdie taktiek word net ingespan om Al Mawashi in ’n moeilike posisie te plaas. Weier hy die DBV se versoek, lyk dit of hy iets het om weg te steek. Laat hy die DBV se waarnemers op die skip

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa

Related