Weg!

GROET DIE DAG!

Aartappelnessies met spek en eier

Vir 4 Voorbereityd 60 minute Gaarmaaktyd 15 minute

Aartappels word gereeld gebruik as aanvulling – waarom dit nie ook vir ’n stewiger ontbyt inspan nie?

Jy benodig

 2heel aartappels
 4repe spek
 4teelepels roomkaas
 4klein eiers
 4eetlepels gerasperde cheddar
 sout na smaak
 gemaalde swartpeper na smaak

Só maak jy

1 Voorverhit die oond tot 200 ºC. Prik die aartappels met ’n vurk en bak dit vir sowat 40 minute tot gaar. (Die heel aartappels kan ook gekook of in die mikrogolf gaargemaak word.) Laat die aartappels afkoel.

2 Braai intussen die spek tot gaar maar nie bros nie.

3 Sny elke aartappel in die lengte middeldeur en skep in elke helfte in ’n holtetjie uit. Wees versigtig en hou die skil in een stuk.

4 Vul die holtes met ’n teelepel roomkaas en ’n repie spek en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related