Huisgenoot

Ruikers en rillings

MARYNA trap haar outydse trapfiets met mening tot by die vulstasie op die hoek. Die dag het net soveel ure, en nou moet die nuutste bestelling sake kom ingewikkeld maak. Om vir mans ruikers te maak kan moeilik wees. Voeg daarby ’n ma wat haar volwasse seun met Coke – bid jou aan, Coke! – in ’n ruiker wil bederf.

Gewoonlik doen biltong, vrugte en lekkergoed die ding. Vir dr. Riaan Botha is dit boonop: “’n Coke in ’n glasbotteltjie, asseblief, my meisie. Dit moet keurig en fyn lyk.” Maryna parkeer haar erfstukfiets reg voor die deurnagwinkel se deur en word amper onderstebo geloop deur ’n haastige jong man. Hy storm verby tot by ’n goudkleurige Fortuner.

Saam met sy metgesel loop hulle na die agterkant van die Fortuner. Hulle kyk versigtig rond. Maryna bly botstil staan. Dit lyk asof hulle iets met ’n seil agter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related