Huisgenoot

ONS DOODSANGS TOE BYE ONS TAKEL

HIER op die houtdek van die Pretorius-gesin se huis in Mbombela word die Laeveldse stilte skielik deur die sesjarige Joané se gille versteur. Haar ouers, Carl (32) en Jorina (28), is dadelik by om te troos. Die rede vir haar angs, ’n enkele heuningby, het al weggevlieg, maar klein Joané ruk soos sy huil.

Die egpaar verstaan hul dogtertjie se paniek oor die enkele by maar te goed, want die hele gesin van vyf het onlangs by die dood omgedraai toe hulle deur ’n swerm verwoede Afrika-heuningbye toegetakel en honderde kere gesteek is.

“Ons gaan almal vir berading ná wat met ons gebeur het. Ons probeer steeds tot verhaal kom,” sê Carl

Jorina, haar arms nog rooi en opgehewe waar die bye haar gesteek het, beweeg moeilik. “Hulle was oral. Dit het omtrent vyf uur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related Books & Audiobooks