Kuier

’N MAN SOOS …

Ek staar weer na die leë bladsy voor my op die eetkamertafel. Ek kan my ma se besorgde kyk teen my kop voel. Ek sug en dit voel soos die duisendste keer daai dag. Ek hoor Ma saggies lag voor sy by my by die tafel aansluit.

“My liewe seun, jy sug asof jy die hele wêreld se probleme op jou skouers het. Wat gaan aan?”

“My huiswerk,”sê ek gefrustreerd.“Ons het vandag ’n opstel vir Afrikaans gekry.”

Ma gee my ’n kyk wat sê: So wat is die probleem?

Ek sak my kop in my hande, blaas stoom af en sê:“Die tema is‘’n Man soos …’

“Ek sien,”sê Ma en is vir ’n oomblik stil.“Jy het baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related